Laerskool Wynland Atletiek
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan David Exford (Gr. 5E1) en Payton De Jager (Gr. 4A2) wat baie goed gedoen het tydens die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms op Saterdag, 11 Maart 2023.
- David behaal 3de plek in seuns 0.11, 1200m
- Payton behaal 2de plek in seuns 0.10 gewigstoot.
Die atlete neem op 20 en 21 Maart 2023 deel aan die Suid-Afrikaanse Laerskole Atletiekbyeenkoms. Baie geluk op julle fantastiese prestasies. Ons Laerskool Wynland is trots op julle!
David Exford
Payton De Jager.









