Laerskool Tzaneen swemmers haal Limpopo swemspan
ADVERTISEMENT
Twaalf Laerskool Tzaneen swemmers is opgeneem in die provinsiale swemspan wat aan ‘n interprovinsiale gala gaan deelneem wat plaas vind by Stanford Lake College op 24 September.
Inlas (afwesig tydens neem van foto): Christiaan Janse van Vuuren
Interprovinsiale Swemspan_2022 Ulrich Engelbrecht, Marny du Plessis, MJ Pohl, Joshua Bekker, Yulinke Haynes, Inge du Plessis, Liné Brits, Mari Bruwer, Jany Norval, George Taylor.










