Laerskool Truida Kestell spog by ATKV met sprekers in top 5
ADVERTISEMENT
Laerskool Truida Kestell is baie trots op twee sprekers wat onder die TOP 5 by ATKV se nasionale finaal geëindig het.
Ons weet hoeveel ure se voorbereiding, oefening en toewyding agter hierdie sukses lê. Julle het julself met trots verteenwoordig en gewys dat harde werk en deursettingsvermoë tot groot hoogtes kan lei.

Richard Otto(Gr.3) behaal 4de plek Muhammad Lattiff (Gr.6) WEN Beste taalgebruik en behaal 1ste plek










