Author: Marichen Frans
Ligbron Akademie vir Tegnologie gholfspan laat sy merk op nasionale vlak
Ligbron Akademie vir Tegnologie se eerste gholfspan het onlangs aan die Suid-Afrikaanse Hoërskole Gholfkampioenskappe deelgeneem. Die toernooi is by die Umhlali Country Club in Ballito, Kwazulu-Natal ...Hoërskool Witteberg verwelkom nuwe adjunkhoof
Mnr. Jaco Ackerman is amptelik as adjunkhoof van Hoërskool Witteberg aangestel. Ackerman het die afgelope tyd as waarnemende adjunkhoof by die skool gedien en sal nou ...Mnr en Mej Ligbron Akademie vir Tegnologie 2026
Mnr en Me Ligbron Akademie vir Tegnologie 2026/2027 is op Donderdag, 6 Augustus, tydens ‘n kleurryke seremonie aangewys.Geen moeite is ontsien om hierdie funksie stylvol en ...Hoёrskool Witteberg Verwelkom nuwe skoolhoof
Hoërskool Witteberg maak met trots die aanstelling van mnr. P.W. van Aswegen as die skool se nuwe skoolhoof bekend. Hy sal op 1 September 2026 in ...Hoërskool Kathu se redenaars laat woorde werk
Hoërskool Kathu se redenaars skitter weer by die Con Spirito Kunswedstryd! Hoërskool Kathu is ongelooflik trots op ons redenaars wat op 27 en 28 Julie 2026 ...Hoërskool Kathu se stem van passie skitter op die verhoog
Ons is ongelooflik trots op Kabo Gabasie, wat vandag Hoërskool Kathu verteenwoordig by die ATKV Redenaarsfinaal, wat by ATKV Klein Kariba aangebied word! Kabo, ons wens ...New Horizon College Bethlehem celebrates harvest festival
New Horizon College Bethlehem proudly hosted its annual Harvest Festival, a heartwarming event that brought together learners, staff, parents and members of the community in the ...Westcliff School of Skills sparks success at welding competition
Westcliff School of Skills made history by hosting the largest welding competition ever held in the Western Cape’s School of Skills sector, bringing together 26 learners ...Laerskool Truida Kestell spog by ATKV met sprekers in top 5
Laerskool Truida Kestell is baie trots op twee sprekers wat onder die TOP 5 by ATKV se nasionale finaal geëindig het. Ons weet hoeveel ure ...Primêre Skool Naudeville gee eer aan ruiters
Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville leerders wat verkies is tot die SANESA Vrystaatspan wat aan die Nasionale Kampioenskappe gaan deel neem 24-28 September by Kyalami ...LS Truida Kestell landloopatlete neem deel aan Vrystaatkampioenskappe
Baie geluk en sterkte aan die volgende Laerskool Truida Kestell atlete wat gekies is om aan die Vrystaat Landloopkampioenskap deel te neem. Ons staan agter julle ...Grenville High School wishes their U17 Netball team good luck
Grenville High School would like to wish the U/17 Netball team best of luck with their participation in the Netball SAs which will be held in ...













