Hoërskool Kathu se stem van passie skitter op die verhoog
ADVERTISEMENT
Ons is ongelooflik trots op Kabo Gabasie, wat vandag Hoërskool Kathu verteenwoordig by die ATKV Redenaarsfinaal, wat by ATKV Klein Kariba aangebied word!
Kabo, ons wens jou baie sterkte toe! Gaan wys vir almal waartoe jy in staat is en geniet elke oomblik van hierdie besondere geleentheid. Ons glo in jou!
Ons is trots op jou, Kabo!













