Laerskool Truida Kestell skaakspelers presteer
ADVERTISEMENT
Kai de Klerk van Laerskool Truida Kestell is gekies vir die o.14 Vrystaat skaakspan wat van 3-12 Desember 2022 by die Wild Coast Sun aan die “South African Junior Chess Championship” gaan deelneem.









