Hoërskool Adamantia neem deel aan die laaste skaak toernooi vir die kwartaal
ADVERTISEMENT
Die skaakspelers van Hoërskool Adamatia het die afgelope naweek aan hul laaste toernooi vir die kwartaal deelgeneem, die Fraances Baard Schools Tournament 3.0 Die leerders wat deelgeneem het was:
• Stuart Bouwer
• Riyandré Graham
• Juandré van Aswegen
• Wian Bruwer
Dit was ‘n uiters uitdagende rondte vir die skaakspelers maar Riyandré het ‘n tweede plek (silwer) behaal in die
ope- en o.19 Afdeling.










