Laerskool Rooihuiskraal behartig medalje oorhandiging by Pretoria Distrik atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal het die voorreg gehad om die medalje oorhandiging by die Distrik Atletiekbyeenkoms te behartig op Vrydag, 24 Februarie. Ons is baie trots op ons Hoofleiers wat hierdie taak meesterlik uitgevoer het.










