AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Balderstone Sport Institute graduate appointed as Golf Director at Royal Johannesburg

  • SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg

  • Five alumni of Grey College reach world rugby glory

  • Hoërskool Witteberg spog met Provinsiale Hokkie trots

  • Marule twins make Uplands College Rugby History


CenturionGauteng PretoriaHoërskool ZwartkopRegional News
Home›Regional News›Gauteng Pretoria›Centurion›Rekords spat by Hoërskool Zwartkop se Interhuissport

Rekords spat by Hoërskool Zwartkop se Interhuissport

By Karien Frans
4th February 2023
1284
0

ADVERTISEMENT


Share:

Rekords spat by Hoërskool Zwartkop se Interhuissport. Dit was ‘n snikheet dag op 17 Januarie toe die Zwarries se Zarwas, Korwas en Warlas mekaar die stryd aangesê het.  Op dié dag het die atlete egter nie teleurgestel nie en is vele nuwe rekords opgestel en persoonlike beste prestasies behaal.

‘n Totaal van 13 rekords is tydens die byeenkoms aangeteken.  Michelle Groenewald het ‘n 10 jaar oue rekord in die 400m hekkies vir dogters o.17 vernuwe.  Haar tyd was 1:06,26s.  Anika Williams het die rekord in die 400m hekkies vir dogters o.19 opgestel met ‘n tyd van 1:05,82s.  Reghardt Naudé het die rekord vir die seuns o.15 300m hekkies in ‘n tyd van 42,16s verbeter.  In die hoogspring seuns o.17 kompetisie het F.J. Reeder ‘n rekordhoogte van 1,88m aangeteken.

Rico Coetzer het die seuns o.16 800m in ‘n rekordtyd van 2:01,25s gewen.  Li-Mari verbeter die 800m vir dogters o.19 met ‘n tyd van 2:13,24s en sy stel ook ‘n nuwe rekord in die 1500m wedloop op in ‘n tyd van 4:38,11s.  Minke Dekker het nog ‘n pragtige rekord opgestel nadat sy die 1500m vir dogter o.14 in ‘n tyd van 04:42,43s gewen het.  Luan Williams het die seuns o.16 110mH rekord met ‘n tyd van 14,55s verbeter.  Nóg ‘n rekord, hierdie keer in die seuns o.17 110mH is opgestel deur Rheinhardt Beyers en sy tyd was 14,73s.  Li-Mari Dekker het nog ‘n rekord agter haar naam opgeskryf in die vorm van die 400m dogters o.19 met ‘n tyd van 1:00,63s.  Laastens het Micsha van der Schyff die dogters o.17 driesprongrekord met ‘n afstand van 10,60m verbeter.

Huissport Li-Mari Dekker in aksie

Tydens die afloswedlope het vele van die spanne die rekords van die verskeie ouderdomme verbeter.  Dit dui daarop dat die Zwarries in puik kondisie is met die oog op die komende 2023 seisoen. Dit was nie net die atlete wat die dag aan die gang gehou het nie, maar die res van die Zwarries het die atlete met ywer ondersteun.  Die Zarwa-dirigente was vanjaar vuur en vlam met hul Zarwa-heist tema.  Die Korwas het uitgestaan in hul Top Gun uitrustings en die Warlas was Griekse gode vir hierdie geleentheid.  Mnr. Willie Engelbrecht (atletiekorganiseerder) is baie opgewonde oor die komende seisoen en daar word groot dinge van die Zwarrie-atlete verwag.  Baie geluk aan elke atleet wat deelgeneem het en baie dankie aan elke ondersteuner wat die dag ‘n sukses gemaak het.

 

TagsAtletiek
Previous Article

What are the effects of Artificial Intelligence ...

Next Article

Die skeie spat in Hoërskool Zwartkop

Share:

Related articles More from author

  • Laerskool GoudkopNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Super 8 atletiek prestasies vir Laerskool Goudkop

    18th February 2025
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaLaerskool LynnwoodPTA EastRegional News

    Laerskool Lynnwood atlete presteer

    17th April 2025
    By Charl Paulse
  • Laerskool Van RiebeeckstrandRegional NewsTable Bay and MelkbosWestern Cape

    Laerskool Van Riebeeckstrand atlete neem deel aan die J.C Swart Atletiekbyeenkoms

    3rd December 2024
    By Karien Frans
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby se Paint Run was ‘n reuse sukses

    8th September 2025
    By Karien Frans
  • BolandLaerskool Hugo RustRegional NewsWestern Cape

    SA hoogspring prestasie vir Laerskool Hugo Rust

    1st April 2026
    By Karien Frans
  • BolandLaerskool Slot Van Die PaarlRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Slot van die Paarl hou Toffie-atletiek dag

    18th February 2026
    By Elandri Bester

  • BloemfonteinEunice Girls High SchoolFree StateRegional News

    Eunice Girls High School learner took part in the SA Modern Pentathlon

  • Gauteng JohannesburgJHB SouthRegional NewsSt Martin's School

    Head of St Martin’s School coloured their hair after school reached a incredible target

  • Gauteng JohannesburgJHB SouthLaerskool OrionRegional News

    ‘n Nuwe hoofstuk begin vir Laerskool Orion

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us