Laerskool Krugerpark atleet presteer puik by die SA Atletiek Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Krugerpark se Miané Ludeke wat puik presteer het tydens die SA Atletiek Kampioenskap wat te Groenpunt Kaapstad plaasgevind het. Sy behaal ń 10de plek in diskus vir dogters 0/12! Ons is baie trots op jou Miané!










