Laerskool Outeniqua ruiters presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Outeniqua ruiter Deborah Snyders het ’n tweede plek in Ruiterkuns en ’n derde plek in Spring behaal.
Avileigh Lyon het ’n eerste en tweede plek in Skouspring behaal, asook ’n eerste plek in Dressuur. Baie geluk met hierdie uitstekende prestasies. Ons is baie trots op julle.











