Laerskool Cradock tweeling presteer tydens die Tweekamp Ligabyeenkoms
ADVERTISEMENT
Laerskool Cradock tweeling presteer tydens die Tweekamp Ligabyeenkoms, wat op Graaff-Reinet plaasgevind het. Hanlo Moolman behaal ‘n eerste plek en Luan Moolman behaal ‘n algehele tweede posisie by die byeenkoms.

Op die foto is Luan links en Hanlo regs









