Hoërskool Framesby Atlete het vir die OP-span verteenwoordig by die SA Tweekamp Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Framesby Tweekamp Atlete het vir die OP-span by die Suid-Afrikaanse Tweekamp Kampioenskappe in Bloemfontein gedurende die skoolvakansie deelgeneem en die volgende uitstekende prestasies behaal:
- Luka Bessinger – S17 – 43ste
- Elsje Bosch – D19 – 31ste
- Milan Bosch – D19 – 33ste
- Tanya Boshoff – D19 – 40ste
- Lienke Els – D17 – 35ste
- Zia Ferreira – D17 – 28ste
- Mari Geissler – D17 – 36ste
- Zané Jubber – D19 – 22ste
- Tiaan Peens – S19 – 40ste
- Christiaan Theron – S/15- 32ste
- Minette van Zyl – D/15 – 18de
- Elmé Vermaak – D17 – 24ste










