Laerskool Durbanville Tweekamp
ADVERTISEMENT
Laerskool Durbanville het 4 Februarie 2023 aan die Interprovinsiale Tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem en die span het ‘n derde plek behaal!
Jean Troskie het ‘n algehele derde plek in sy ouderdomsgroep behaal. Agter (links na regs) Mev. Vancoillie, Kara Wentzel, Anke Stander, Leah Goebel, Lara Stander, Juanè Burger. MiddeL (links na regs) Kaylee van de Wal, Mischa Laker, Livia Vancoillie, Lienka de Jager, Diné van de Wal. Voor (links na regs) Luttig Malherbe, Wian Joubert, Roean Troskie, Ben Louw, Jean Troskie










