Primêre Skool Naudeville atleet gekies vir die NVS Tweekampspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Enrico du Preez van Primêre Skool Naudeville wat deel is van NVS Tweekampspan wat 21 & 22 Maart in Oudtshoorn aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem.
Ons is trots op jou!










