Laerskool Courtrai se atlete het uitstekend gevaar by die SA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Courtrai se atlete het uitstekend gevaar by die SA Kampioenskappe, Mia Janse Van Noordwyk wen 4 goue medaljes, met 4 SA rekords.75m hekkies, 200m hekkies, VS en 4 x 100m aflos Pietman de Necker wen ‘n goue medalje in HS s o.11. Ellene Markram wen n bronsmedalje in GS d o.10.










