Laerskool Bellville-Noord vier Boekkarakterdag
ADVERTISEMENT
Op Vrydag, 25 April, het Laerskool Bellville-Noord deelgeneem aan die internasionale vieringe en hul eie Boekkarakterdag gehou. Almal, van die Graad RR’e tot die onderwysers, het die dag geniet. ‘n Gròòt verskeidenheid leesboeke se karakters was uitgebeeld. Hier is enkele van die karakters wat opgedaag het.
























