HS Transvalia se 2de Rugby Springbok
ADVERTISEMENT
2017 het Elrigh Louw die ligblou trui van die skool gedra en die Valke tydens die Craven week verteenwoordig. Gister was ‘n trotse dag vir die Louw famillie, die Bulle, Laerskool Kollegepark en natuurlik die Valia familie toe Elrigh vir die 1ste keer as Springbok op die veld gedraf het. Ons wens jou alle sterkte toe en glo dit is die 1ste van nog baie toetse.

Elrigh Louw tydens sy 1ste toets teen Wallis.

Elrigh Louw in 2017 as Craven week speler in die skool.









