AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Boland vs Oakdale: Hoër Landbouskool Oakdale se ander sport spanne

  • Learners take Afrikaans Public Speaking to New Heights at Curro Durbanville

  • Boland vs Oakdale: Hoër Landbouskool Boland se ander sport spanne

  • Onvergeetlike week van gees en talent by Laerskool Vredekloof

  • Boland vs Oakdale: Hoër Landbouskool Oakdale se A-rugbyspanne


Hoërskool BredasdorpOverbergRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Overberg›Hoërskool Bredasdorp›Hoërskool Bredasdorp het deelgeneem aan die Menlo Mixit Tennistoernooi

Hoërskool Bredasdorp het deelgeneem aan die Menlo Mixit Tennistoernooi

By Andreneza Damonse
29th April 2025
280
0

ADVERTISEMENT


Share:

Die Heuningberg Mediese Sentrum Tennisspan het vanaf 28 Februarie tot 3 Maart 2025 aan die Menlo MixitTennistoernooi by Sun City deelgeneem. Eintlik was dit vir die span ‘n droom wat bewaarheid is.Agt skole neem jaarliks aan hierdie baie gewilde toernooi deel. Spanne gaan tydens die toernooi in Sun City se Vacation Club tuis.

 

Hoërskool Bredasdorp se spelers het die geleentheid gehad om teen sterk kompetisie kragte te meet. Dis altyd  ‘n goeie uitdaging om teen sterk skole buite die Overber te kan meeding. In die rondomtalie-afdeling van die toernooi word spanne in twee groepe verdeel. In hierdie afdeling was HSB se beste uitslag ‘n naelbytstryd teen Hoërskool Nelspruit. Mieke en Melissa Saayman het teen HS Nelspruit hul enkelwedstryde gewen. In die gemengde dubbels het die volgende pare geseëvier: Mieke Saayman en Jan- Carel Lochner, Minke Terblanche en Luan Prins, asookMelissa Saayman en Daniël Fourie. Tussen al die tennisaksie was daar gelukkig genoeg tyd om Sun City ook te verken. Die spelers kon die Valley of Waves geniet en het ook twee aande hul vlughoue op die nuutgeboude Padel-bane, ingeoefen.

 

Die laaste twee dae speel spanne uit vir hul finale posisie in die toernooi. Hoërskool Bredasdorp moes eerstens kragte meet teen Hoërskool Midstream. Daar was baie op die spel en die afrigters en spelers was verstaanbaargespanne. Die wedstryde is egter steeds in baie goeie gees gespeel. Gelukkig het die Bredasdorpers hul beste tennis tot op daardie stadium in die toernooi opgelewer. Die volgende spelers het hul enkelwedstryde gewen: MinkeTerblanche, Nina Terblanche, Mikhululi Tundezwa en Daniël Fourie. In die gemengde dubbels het dievolgende kombinasies ook geseëvier: Minke Terblanche & Luan Prins, Nina Terblanche & Daniël Fourie, asook Lisa Bredell & Dirk Neethling. Hierdie oorwinnings het die span na die uitspeelrondte vir posisies vyf en ses laat deurdring. Hewige donderstorms het ongelukkig die finale uitspeelrondte onmoontlik gemaak. Die ongelooflikeervaring wat leerders op die toer opgedoen het, het gelukkig die teleurstelling van die gekanselleerde finaal oorskadu.

Die toernooi was veral vir ons matrieks ‘n wonderlike manier om hulle skole tennisseisoen op ‘n hoogtepuntaf te sluit. Hoërskool Bredasdorp se tennis waardeer die toewyding, entoesiasme en energie wat die matrieksMieke Saayman, Luan Prins, Minke Terblanche en Mkhululi Tundezwa vanaf 2021 na T4J gebring het.Baie dankie aan mnr Terblanche, tennisorganiseerder, vir ure se harde werk om hierdie spelers se tennisdroom te verwesenlik. Dankie ook aan mnr Terblanche en me Prins wat die groep vergesel het. Ook aan mnr Andries Swart vir die veilige rit na en van die lughawe af.

TagsTennis
Previous Article

Laerskool Bellville-Noord vier Boekkarakterdag

Next Article

Bredasdorp High School athletes are included in ...

Share:

Related articles More from author

  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool WierdaparkRegional News

    Primary School Wierdapark’s tennis players played their hearts out

    18th August 2025
    By Charl Paulse
  • HighveldLigbron Academy of TechnologyMpumalangaRegional News

    Aces from Ligbron Academy of Technology’s tennis players

    4th February 2026
    By Karien Frans
  • Hoërskool WesvaliaNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Hoërskool Wesvalia tennisspanne lewer puik vertonings tydens Derby -Kragmeting

    24th June 2026
    By Andreneza Damonse
  • Free StateLaerskool Truida KestellNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Laerskool Truida Kestell tennisspelers verteenwoordig die Oos-Vrystaat Koringaar-tennistoernooi.

    14th August 2024
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool KathuNorthern CapeRegional News

    Laerskool Kathu Noord-Kaap Mini Kimberley tennisuitslae

    13th March 2024
    By Meinette van Zyl
  • Gauteng PretoriaHoërskool WaterkloofPTA EastRegional News

    HS Waterkloof TSA Super 8 Toernooi tennisuitslae

    10th January 2024
    By Meinette van Zyl

  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby FNB Classic Clashes uitslae

  • BloemfonteinC en N Sekondêre Meisieskool OranjeFree StateRegional News

    Hoër Meisieskool Oranje atlete vaar uitstekend by SA’s in Germiston

  • Christ Church Preparatory School & CollegeGauteng JohannesburgMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadRegional News

    Christ Church Prep and College 2021 Matric Results

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us