Laerskool Krugerpark het `n Boekklub begin by die skool
ADVERTISEMENT
Laerskool Krugerpark het `n Boekklub begin by die skool. Vrydag 26 Mei was daar `n karakterdag by die skool gehou om die opening te vier. Die naam van die boekklub gaan binnekort bekend gemaak word. Elke klas het ook n “boek buddy” vir wie die leerders in die grondslagfase kan lees.





















