Laerskool Gericke stel met trots hul monitors bekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Gericke wat as Monitors vir 2023 verkies is. Die Monitors, onder leiding van meneer De Wet Du Toit en juffrou Maria-Lize Visser, sal hoofsaaklik fokus op pastorale versorging en spesiale projekte binne die skool. Ons sien uit na die verskil wat julle in Laerskool Gericke gaan maak.
Voor vlnr: Bianah Maugueret; Cara Wagener; Layla Claassen; Kaylim Koopman; Lara van der Merwe en Taylor Olivier.
Agter vlnr: Marné Neethling; Mieke Hartmann; Tim Joubert; Colin Campbell; William Cumpsty; Zilanne Bothma en Nina Geldenhuys.










