Hoërskool Outeniqua leerders het uitstekend presteer het by die 2025 MASA SA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan 3 Hoërskool Outeniqua leerders wat uitstekend presteer het by die 2025 MASA (Martial Arts South Africa) SA Kampioenskappe. Die kompetisie het in Pretoria plaasgevind.
- Emma-Jané Grobbelaar (Graad verower 6 x Goue medaljes )
- Waldimar Valentyn (Graad 10) verower 3 x Goue medaljes )
- Luane Rheeder (Graad 10)verower 2 x Goud )
- Emma-Jané is ook as die top vroue atleet en nr 2 in die top tien van die kampioenskappe aangewys.













