Hoërskool Kalahari hokkiedogters gekies in die Noord-Kaap Platteland Streekspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende 5 dogters van Hoërskool Kalahari wat gekies is in hul onderskeie ouderdomsgroepe vir die Noord-Kaap Platteland Streekspan.
– Mosa Alamo
– Siphokazi Sioko
– Monique Nortje
– Nerine Maré
– Dineo Madikong
Ons is baie trots op julle!














