Hoërskool Diamantveld Senior Komitee vir 2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Diamantveld leerders wat gekies is om op die Senior Komitee te dien vir 2025. Julle het groot skoene om vol te staan! Die hoofleiers word tydens Stigtersdag in 2025 aangekondig.

Dogters: Wiandie Botha, Marne Coetzee, Naomi Julius, Caitlin Kuhn, Milan Le Grange, Danika Meyer, Klarissa Taljaard, Mia Truter, Anika van der Merwe, Abigail van der Vyfer. Seuns: Jaco Beukes, Toors Bezuidenhout, Louis Fourie, Johnathan Harding, Erich Harmse, Heinz Hauptfleish, Sherwin Rabie, Zuan Rautenbach, Lourens Scheffer en Waldo Steenkamp.









