Gauteng Johannesburg
Laerskool Roodekrans kondig hul Hoofleiers aan vir 2026
Laerskool Roodekrans se nuwe leiers van 2026 het hul balkies met trots ontvang, saam met hul ouers, en die gedragskode onderteken. Ons hoofleiers vir ...Laerskool Kenmare leerder presteer in die Provinsiale Wiskunde Olimpiade Kompetisie
By Laerskool Kenmare is akademie ons eerste prioriteit! Mnr. Lesiba Poto van die Departement van Onderwys het persoonlik by ons kom kuier om Jaco ...Laerskool Kenmare leerder presteer in Gholf
Baie geluk aan Luhann Nortjé van Laerskool Kenmare! Hy het 2de plek behaal by die SA Kids Junior Ope by Bryanston Country Club. ’n ...Laerskool Millenium Primary School Grade 1 learners showcase their creativity
The Grade 1’s of Laerskool Millenium Primary enjoyed decorating their candy houses from the story “Hansel & Gretel”.Our leaners love the experience.Trinityhouse Randpark Ridge High School learner excel in Hockey
Trinityhouse Randpark Ridge High School extends heartfelt congratulations to Lebogang Ngobese for her outstanding achievement. Recently, Lebogang participated in the U16 SG indoor hockey ...Laerskool Kenmare dogters gekies vir die Gauteng-Wes Krieketfees-span
Baie geluk aan Laerskool Kenmare dogters wat gekies is vir die Gauteng-Wes Krieketfees-span! Wat ’n ongelooflike prestasie! Julle harde werk en talent verdien erkenning. ...Laerskool Millenium Primary School Head Leaders and media prefects for 2026
Congratulations to Laerskool Millenium Primary School Head Leaders and Media Prefects for 2026. Goodluck to every learner ! Head Leaders 2026 Head Leader: Brooklyn ...Bryanston High School Sports Awards 2025
A huge round of applause to all of Bryanston High School top sportsmen and sportswomen for their incredible achievements this year! Your dedication, hard ...Trinityhouse Randpark Ridge Softball Teams excel at the Gauteng Championships
Congratulations to Trinityhouse Randpark Ridge outstanding U15 and U19 Girls Softball Teams for securing silver medals at the Gauteng Championships 2025, held in Pretoria ...Bryanston High School Robotics Teams excel at the First Lego League Competition
Bryanston High School amazing robotics teams had an incredible time at the First Lego League Competition! This year’s theme was Archaeology, where students designed ...Laerskool Fontainebleau kondig hoofleiers vir 2026
Dit is vir ons ‘n groot voorreg om Laerskool Fontainebleau se nuwe hoofleiers vir 2026 aan te kondig! Hierdie leerders is gekies vir hul ...Hoërskool Monument Sportprysuitdeling 2025
Hoërskool Monument Sportprysuitdeling 2025: Rugby: Wildehonde Trofee o.16C & Wildehonde Sewes speler van die jaar: Ruan Genis Frikkie Spangenberg: Skoptrofee Jaydon Viljoen Belowendste speler ...Laerskool Muldersdrift skaakspeler presteer uitstekend
Laerskool Muldersdrift se Imke Nel het deelgeneem as lid van die Wesrand Skaakspan wat as wenners uit die stryd getree het. Baie geluk, Imke, ...Laerskool Muldersdrift kies Uitvoerende Ambassadeurs vir 2026
Baie geluk aan Laerskool Muldersdrift se Uitvoerende Ambassadeurs! Julle toon ware leierskap, trots en Mullie-gees in alles wat julle doen. Ons sien uit na ...Bekker Primary School announce Head Prefects for 2026
Congratulations to Bekker Primary School’s Head Prefects for 2026! Head Boy: Patrick van Aarde Head Girl (School & Hostel): Katlego Radebe Deputy Head Boy ...Hoërskool Noordheuwel krieketspeler opgeneem in die CSA o.19 Uitnodigingspan
Baie geluk Hoërskool Noordheuwel se Gomo Sibi wat opgeneem is in die CSA o19 Uitnodigingspan wat aan die Khaya Majola week gaan deelneem in ...Fourways High School learners excel at the Social Sciences Olympiad
Juan Smit and Amandla Soga represented Fourways High School district at the Provincial round of the Grade 9 Social Sciences Olympiad in Gauteng. Both ...Hoërskool Monument Prysuitdeling 2025
Baie geluk aan Hoërskool Monument leerders wat Spesiale- en Vaktoekennings & Erekleure vir Akademie ontvang het. Vaktoekennings: Afrikaans Huistaal: Elsabé Dames English Home Language: ...Hoërskool Noordheuwel krieketspelers gereed vir die Nasionale weke
‘n Ongelooflike “Capping” aand by die Wanderers waar vroue wêreldbekerspeler Karabo Meso beide die seuns- en meisiesspelers toegespreek het oor die lewe van ‘n ...Fourways High School learner excel in Equitation
Huge shout-out to Emily Milne from Fourways High School for her incredible achievements at the recent Sanesa Awards! We’re bursting with pride! On Wednesday, ...Hoërskool Monument Dux leerder vir 2025
Baie geluk aan Hoërskool Monument se Dux leerder van 2025. Elsabé Dames met gemiddeld van 90.96% Elsabé ontvang die JSM Calitz Trofee Beste presteerder ...Hoërskool Noordheuwel Prestige Prysuitdeling 2025
Hoërskool Noordheuwel Prestige Prysuitdeling 2025. Hier is ons toptrofeë-wenners. Baie geluk aan elke Norie wat ‘n toekenning ontvang het.Hoërskool Linden leerder maak naam by die FilmIT-filmkompetisie
Baie geluk aan Makayla de Beer! Hoërskool linden se Makayla het tydens die FilmIT-filmkompetisie in Kaapstad ’n trofee gewen vir Beste Musiek-/Klankredigering vir haar ...Fourways High School learners excel in the Afrikaans Olympiad
Fourways High School are incredibly proud to celebrate the outstanding achievements of the following students who excelled in the recent Afrikaans Olympiad! Their dedication, ...Hoërskool Linden leerders ingesluit in die Southern Gauteng binnenshuise hokkiespanne
Hoërskool Linden is ongelooflik trots op die volgende drie Lindeniete wat onlangs in hul ouderdomsgroepe by die provinsiale binnenshuise hokkiespanne van Southern Gauteng ingesluit ...Hoërskool Monument Louriertoekennings 2025
Hierdie is die hoogste toekenning wat deur Hoërskool Monument gemaak word. ‘n Leerder moet in een jaar in ten minste 3 van 4 terreine, ...Hoërskool Monument Spesiale Sport Toekennings
Baie geluk aan die volgende leerlinge van Hoërskool Monument wat Spesiale Sport Toekennings ontvang het: Junior Veelsydigste Sportdogter : Wilme Victor Junior Veelsydigste Sportseun: ...Hoërskool Linden danser kwalifiseer vir die SA span
Amoré Serfontein van Hoërskool Linden het verlede skoolvakansie aan die SACOPA (South African Championship of Performing Arts) deelgeneem. Sy het in die 13–15 ouderdomsgroep ...Olympiad results from St Andrew’s School for Girls
Congratulations to St Andrew’s School for Girls learners Tannah Bloomfield and Jade Burnand on their phenomenal achievements at the National High School Olympiad 2025! ...St Andrew’s School for Girls IEB Markers
St Andrew’s School for Girls are proud of their Senior School staff who have been selected for various roles in the NSC Final Examinations! ...Art achievement from St Andrew’s School for Girls
Congratulations to St Andrew’s School for Girls learner Alessia Sofianos (Grade 11) for achieving 1st place in the ERO (Environmental Resource Optimizers) National School ...Hoërskool Marais Viljoen Sport Toekennings 2025
Hoërskool Marais Viljoen Sport Toekennings 2025.Rowing results from St Andrew’s School for Girls
What an incredible weekend of racing at the African and Gauteng Rowing Championships! St Andrew’s School for Girls rowers showed outstanding determination and teamwork, ...Marais Viljoen High Head Leaders 2025 / 2026
Marais Viljoen High Head Leaders 2025 / 2026. During the 2025 Academic and Prestige Prize-Giving, we proudly announced our Head Leaders for 2026: Head ...St Andrew’s School for Girls new Head Girl Team Announced for 2026
St Andrew’s School for Girls new Head Girl Team Announced for 2026. In a proud and uplifting moment for the school community, the 2026 ...Hoërskool Randburg swemmer presteer uitstekend
Baie geluk aan Hoërskool Randburg se Carli Coetsee met haar uitstekende prestasie by die CGA L2 + Summer Gala 2 wat op 25 Oktober ...Hoërskool Randburg spog met Proteakleure in Dans
Hoërskool Randburg spog met Proteakleure in Dans! Amelia Kruger in graad 9 ontvang haar Proteakleure in Junior Dans. Die South African Body of Dance ...Laerskool Orion gholfspelers presteer by die Ekurhuleni Laerskole Uitspele
Ekurhuleni Laerskole Uitspele. Baie geluk aan Laerskool Orion gholfers met die volgende uitslae van gister se uitspele: Zero-voorgee-afdeling – Silwer IPS-afdeling – Goud Die ...Laerskool Brentwoodpark steek die Kampioen van Kampioene titel in die sak
Laerskool Brentwoodpark het weereens geskiedenis gemaak deur die Kampioen van Kampioene-titel in die sak te steek. Ons sê ’n besonderse dankie en baie geluk ...








































