Bethlehem Voortrekker rugbyspelers in onderskeie Griffonsspanne ingesluit
ADVERTISEMENT
Die volgende Bethlehem Voortrekker rugbyspelers is ingesluit in die onderskeie voorlopige Griffons-rugbyspanne. Die finale spanne word eers bekend gemaak na die onderskeie Bondedae verby is.
16 B: Flaminke Griffonsspan:
V.l.n.r: Thato Nthebere , Linda Radebe , Omphile Pete , Adriaan Bonthuys , Attilla Ozturk , Nolen du Plooy
16 A: Grant Khomo-span
V.l.n.r: Wian Muller, Thomas Peach , Theo van Wyk , AJ Myburgh
18 B Akademieweek:
Francois Maree , Jayden de Jesus , Alberto Argentino, Arnold Ras, Kaneng Komane
18 A Cravenweek:
Tumi Khoza , Cecil Parsons, Alexander Maree
15 A Rhinoweek:
1ste ry V.l.n.r: Siya Mdubo , Lourens Roux , Thys Parsons , Damian Zwhalen 2de V.l.n.r : Lesedi Mafube , Vlag Janse van Rensburg , Katleho Xaba , Size Qwabe , Shellvon Mabooi









