Laerskool Randhart se eerste hengel ligawedstryd
ADVERTISEMENT
Die eerste ligawedstryd het Saterdag by Moolmans afgeskop. Die reën het Laerskool Randhart se hengelaars so ń bietjie gekelder, maar niks kon die gees demp nie! Ten spyte daarvan het die dag baie goed verloop en die hengelaars het dit terdeë geniet. Ons sien uit na die volgende ligawedstryd en nog baie aangename hengeloomblikke saam!










