Ligbron Akademie Vir Tegnologie leerders in SAVOF Hengelkompetisie
ADVERTISEMENT
S.A Varswater Hengelkompetisie. Baie geluk aan Jaydee Kirk met sy 29ste plek en Khiaan Maharaj met sy 42ste plek by die S.A’s. Hulle is op grond van hulle prestasie gekeur om deel te neem aan die SAVOF-proewe en Ligbron hou saam met julle duimvas vir goeie nuus!










