Hiemee Laerskool David Brink se nuutverkose Hoofleiers 2024
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool David Brink se nuut verkose hoofleiers.
- Hoofmeisie: Tylem Frieslaar
- Hoofseun: Dian Geyer
- Onderhoofmeisie: Ruvarashe Hove
- Onderhoofseun: Melokuhle Ngcobo
Dux Leerder Toekenning:
Buhle Sitali – Dux Leerder










