Hoërskool Ferdinand Postma spog met Provinsiale RCL
ADVERTISEMENT
Ons is ongelooflik trots op Djine Weyers met haar verkiesing tot die Provinsiale “Representative Council of Learners (RCL)”!
Sy is nie net ‘n lid nie sy is die Sekretaresse op drie vlakke:
- Sekretaresse van die RCL in die kring
- Sekretaresse van die RCL in die distrik
- Sekretaris van die RCL in die Noordwes-provinsie
Djine, jy is ‘n voorbeeld van toewyding, leierskap en uitnemendheid. Ferdies glo in jou en weet jy gaan ‘n verskil maak!










