Hoërskool Robertson karateka presteer
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders het op Saterdag, 17 September, vir Noord-Boland by die Boland-karatekampioenskappe verteenwoordig en die volgende uitslae behaal:
- Christiaan Burger: Kata – 4de plek Kumite- 4de plek
- Melanie van Dewenter: Kata – 4de plek Kumite – 4de plek
Baie geluk. Die Robbies is trots op julle!.
Melanie van Dewenter
Christiaan Burger:










