Laerskool Bertie Barnard leerders skitter met hul krieketprestasie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders:
- Alex Fouché was gekies vir die Badgers se Provinsiale o.13 Krieketspan. Hy sal aan die CSA Regional Coastal week deelneem wat tussen, 5 – 8 Desember 2024, in Gqeberha, sal plaasvind.
- Given Nyathi en Migael van Zyl was gekies vir die Badgers o.11 Krieket-feesspan. Die fees sal plaasvind tussen, 13 – 15 Desember 2024, in Oudtshoorn
- Willem-Daniël Matthee, Markus Meyer en Derik van Zyl was gekies vir die Badgers o.13 Krieket-feesspan. Die fees sal plaasvind tussen, 10 – 12 Desember 2024, in Oudtshoorn.
















