Eerste plek vir Hoërskool Swartland stapper
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland stapper Emma Hartley het vandag deelgeneem aan die 10 km dames ope stap by die Western Province race walking Grand Prix te Groenpunt stadion. Sy maak skoonskip en eindig in die eerste posisie. Sjoe, welgedaan met hierdie uitsonderlike prestasie, ons is baie trots op jou!










