Hoërskool Swartland stapper stap met die “louere weg”
ADVERTISEMENT
Emma Hartley het deelgeneem aan die WP stap se “Grand Prix”. Só stap sy ook met die louere weg! Sy wen dus die 10km stap wat op Youngsfield plaasgevind het op 2 Desember 2023. Mnr. Carl Meyer, en Hoërskool Swartland is baie trots op jou!










