Hoërskool Rustenburg sing die harte warm
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rustenburg koor was die afgelope tyd vreeslik besig en het harte warm gesing!Hulle het pragtig opgetree by die Rustenburg Waterfall Mall se Night Market én die naweek wéér gesorg vir hoendervleis by die Koorfees van Rustenburg-Suid. Julle melodieë laat ons trots sing ons is opgewonde om te sien hoe julle dié jaar nóg meer gaan blom.













