Hoërskool Duineveld redenaars presteer
ADVERTISEMENT
‘n Groep van 11 Veltie Redenaars het op Saterdag, 24 Mei 2025, by Fanie Malan Voorbereidingskool deelgeneem. Hulle het met trots ons skool verteenwoordig en die dag baie geniet. Ons volgende kompetisie is Con Spirito op 20 en 21 Junie 2025.














