Primêre Skool Naudeville redenaars vaar puik in Bultfontein
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Naudeville redenaars het puik gedoen by ATKV redenaars in Bultfontein 27 Julie.
- Janke Liebenberg 3de gr.2
- Willie Horn 3de gr.3
- Hanno van Jaarsveld 3de gr.4
- Klara Rheeder 1ste gr.7
- Aiden Schoeman 3de gr.7
Baie geluk, ons is baie trots op julle!










