Laerskool Gene Louw seniorkoor het opgetree by die Hoërskool Bellville Koorfees
ADVERTISEMENT
Laerskool Gene Louw seniorkoor het op 9 Mei opgetree by die Hoërskool Bellville Koorfees wat plaasgevind het by die Hugo Lambrechts Musieksentrum. Dit was ‘n pragtige aand met talentvolle kore.
![]()










