Laerskool Rooihuiskraal atleet behaal die Gauteng-Noord span
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal is baie trots op Kieran Potgieter wat aan die Gauteng-Noord kampioenskappe deelgeneem het en die Gauteng-Noord span behaal het. Kieran gaan op 7 Desember deelneem aan die Interprovinsiale Kampioenskappe in Bloemfontein!
![]()










