Hugenote Hoërskool leerder is verkies tot die Wes-Kaap Willows span
ADVERTISEMENT
Zoey Cloete leerder van Hugenote Hoërskool is verkies tot die Wes-Kaap o.17 Willows-span wat die vakansie aan die Nasionale Telkom Netbalkampioenskap inPretoria gaan deelneem.










