Welkom Volkskool leerders presteer in krieket
ADVERTISEMENT
Welkom Volkskool leerders presteer in krieket. Baie geluk aan die volgende dogters wat ingesluit is in die onderskeie Lejweleputswa krieketspanne. Ons Volkies is baie trots op julle.
Meisies krieket Voor: Carike du Toit, Melienke Weiss en Hayley Docherty. Agter: Miché Penton, Simoné Mouton, Charmaine Ferreira, Bella Kruger en Jemma Kleynhans.
Baie geluk aan die volgende seuns wat ingesluit is in die onderskeie o.11 Lejweleputswa krieketspanne.
o.11 Krieket Voor: HD Venter Agter: Janru Jansen, Nicolas Goosen, Bismarck vsn Dyk en Lukas Kilian.
Baie geluk aan die volgende seuns wat ingesluit is in die onderskeie 0.13 Lejweleputswa krieketspanne.
o.13 Krieket Voor: Carl van Vuuren Agter: Luan Botha, Leander Greeff en Kirstein Kruger.










