Langenhoven Gimnasium Noodhulp Vlak1-kursus
ADVERTISEMENT
Langenhoven Gimnasium leerders het die naweek ‘n Noodhulp Vlak 1-kursus bygewoon. Dit is ‘n baie leersame kursus en hulle is nou gereed om diens te doen tydens ons tuiswedstryde.
![]()