Laerskool Rooihuiskraal wys Hoofleiers en Interne komitee vir 2023 aan
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal wys Hoofleiers en Interne komitee vir 2023 aan: “Leadership is not a position or a title, it is action and example.” Laerskool Rooihuiskraal se Hoofleiers en Interne Komitee vir 2023 is aangewys!
- Hoofseun: Duan Terblanché
- Hoofdogter: Luzelle Roos
- Onderhoofseuns: Renier Potgieter en Lehan Naudé
- Onderhoofdogters: Una Barnard & Kayla van Eck
Mag julle voorbeeld ons mede-Rooimiere daagliks inspireer om opregte, mooi kinders te wees wat ons skool se naam en leuse daadwerklik uitleef! Baie geluk!
![]()










