Hoërskool DF Malan Rugby Afsluitingsfunksie 2022
ADVERTISEMENT
Hoërskool DF Malan Rugby Afsluitingsfunksie 2022. Ons rugbyseisoen is behoorlik afgesluit tydens die rugby-afsluitingsfunksie. Ons rugbyspelers het vir oulaas saam gekuier en afskeid is van ons matrieks geneem. Baie geluk aan almal.
Schalk Engelbrecht – Rugbyspeler van die Jaar
Dogtersrugby-pryswenners
o.19-Pryswenners
o.16-Pryswenners
o.15-Pryswenners
o.14-Pryswenners










