Hoërskool Centurion seuns is deur na die volgende rondte van die Blou-Bulproewe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Hoërskool Centurion seuns wat na die volgende rondte van die Blou-Bulproewe deurgedring het:
o. 15
Divan Tinkler
Ludick Henning
o. 16
Ruben Pretorius
o. 17
Geraldo Danster
Baie sterkte met die proewe wat voorlê. Die Woeries is trots op julle!












