Laerskool Wierdapark beste rugby en netbal Laerskool in Centurion
ADVERTISEMENT
Laerskool Wierdapark was onoorwonne met hulle rugby en netbalwedstryde teen mede laerskole in Centurion. Laerskool Wierdapark glo aan massa deelname en dis vir hulle lekker om te sien hoe hulle leerders ook in sport floreer.












