AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Hoërskool Driehoek karateka dring deur na die SA Kampioenskappe

  • Hoërskool Transvalia atlete presteer by die gewilde aflosbyeenkoms

  • Hoërskool Driehoek ruiter presteer uitstekend

  • Laerskool Vryheidsmonument rugbyspelers gekies vir die Valke spanne

  • Laerskool Vredekloof leerder verower goud by die Judo Keuringskompetisie


Northern CapeRegional NewsSteinkopf Hoërskool
Home›Regional News›Northern Cape›Steinkopf Hoërskool vier 80 jaar van trots en tradisie

Steinkopf Hoërskool vier 80 jaar van trots en tradisie

By Karien Frans
25th August 2025
827
0

ADVERTISEMENT


Share:

Steinkopf Hoërskool (SHS) vier vanjaar haar merkwaardige 80ste bestaansjaar – ’n mylpaal wat herinner aan dekades van volharding, prestasie en gemeenskapsbetrokkenheid. Sedert haar stigting in 1945 het die skool gegroei van eenvoudige begin tot ’n trotse instelling wat nie net akademies nie, maar ook in sport en kultuur groot hoogtes bereik het.

Oor die jare het SHS se geboue verander en gegroei: van die vroeë jare in verskeie plekke, na die huidige terrein wat in 1974 betrek is, en later in 1987 uitgebrei is. Vandag staan die skool as ’n simbool van uitnemendheid en hoop in die gemeenskap.Die feesjaar is reeds in Oktober 2024 afgeskop met ’n glansryke pre-loodsing gala, en in Maart 2025 is die feesvieringe amptelik van stapel gestuur. Alumni en vriende van SHS word aangemoedig om ’n 80-jaar gedenkhemp of beker aan te skaf – ’n tasbare herinnering aan hierdie historiese geleentheid.Die groot feesweek vind plaas van 15 tot 19 Oktober 2025, maar die opwinding begin reeds vroeg met spesiale geleenthede:

  • 29 Augustus: Skoolsterre skitter – ’n aand van voordrag, drama, sang en dans.
  • 20 September: High Tea – spesiaal vir die skoner geslag.
  • 11 Oktober: Dans vir die ouer geslag met Real Beats.
  • 15 Oktober: Mnr. & Mej. SHS – ons kroon nuwe glansfigure.
  • 16 Oktober: Stem en Klank – kultuur uit die boonste rakke.
  • 17 Oktober: Jongmense kom saam vir ’n leerdersdans (nie net vir SHS nie).
  • 18 Oktober: Die groot feesdag, gevolg deur ’n lekker dans vir volwassenes.
  • 19 Oktober: Die fees sluit af met ’n dankseggingsdiens in die oggend en ’n gratis opelug gospel show in die namiddag.

By elke geleentheid sal daar ook stalletjies en verkope wees. Verdere besonderhede sal op die skool se mediaplatforms gedeel word.Alumni, ouers en gemeenskapslede word hartlik uitgenooi om hierdie gedenkwaardige mylpaal saam te vier. Laat ons as Steinkopf-gemeenskap hande vat en die 80 jaar van trots, tradisie en uitnemendheid eer.

 

TagsTradisie
Previous Article

Primêre Skool op die Voorpos hokkiefees 2025

Next Article

Hoërskool Diamantveld rugbyspanne presteer in die Kovsieliga

Share:

Related articles More from author

  • HighveldHoërskool ErasmusMpumalangaRegional News

    Hoërskool Ermelo-dogters bid saam vir Taiwan

    9th March 2023
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaLaerskool MagalieskruinPTA NorthRegional News

    Laerskool Magalieskruin gee nuwe betekenis aan die slagspreuk van “Eenmaal ‘n Gallie altyd ‘n Gallie”

    11th February 2025
    By Karien Frans
  • HelderbergHoërskool Parel ValleiRegional NewsWestern Cape

    Nuwe Hoërskool Parel Vallei-tradisie bekendgestel

    11th May 2022
    By Karien Frans
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby heet vir Vlammie welkom

    15th July 2024
    By Karien Frans
  • Hoërskool BredasdorpOverbergRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Bredasdorp ATKV-Kultuurkuier dra by tot hoop en verandering

    28th May 2025
    By Karien Frans
  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    Paul Roos Gimnasium hou eerste saalbyeenkoms vir 2025

    20th January 2025
    By Karien Frans

  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby deel nog ‘n oudleer s’n inspirasiestorie

  • Free StateNorthern and Eastern Free StatePrimêre Skool NaudevilleRegional News

    Rugby prestasie vir Primêre Skool Naudeville

  • Regional News

    AI in Education is happening – how do we leverage it?

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us