Hoërskool Framesby heet vir Vlammie welkom
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby se eie mascot! Vlammie het al menigte male as ‘n twee dimensionele beeld in die Fakkel-Flitse verskyn. En nou is Framesby trots om Vlammie aan almal voor te stel. Vlammie sal tydens sportgeleenthede sy verskyning maak.












