Primêre Skool op die Voorpos leerders word opgeneem in hul onderskeie Noord-Kaap hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Die volgende Primêre Skool op die Voorpos leerders is opgeneem in hul onderskeie Noord-Kaap hokkiespanne:

Voor: Alet-Mari Pearson, Brehwann Smith en Coenrath Janse van Rensburg. Agter: Ulrich Louw, Siba Hinana, Michelle Pasipamire, Mieke Boshoff en Juan Bezuidenhoudt.









