Hoërskool Upington stuur twee netbalspanne na die SA’s
ADVERTISEMENT
Hoërskool Upington het twee netbalspane wat as Nr 1 in die Noord-Kaap aangewys is na die afgelope liga byeenkomste. Uppies o.15 en Uppies o.17. Hierdie twee spanne gaan deur na die SA’s in Julie.
o.15 Liga wenners
o.17 Liga wenners










